Uitreik na Barberton Bybelskool vanaf 16-19 Julie

Uitreik na Barberton Bybelskool vanaf 16-19 Julie

Kontak Philip (082 885 7314) indien jy belangstel om te gaan help.  Die mans- en damesbadkamers het baie werk nodig! Ons gaan hard werk daar! Dit sal wel ook ‘n geestelike uitreik wees.