Kerkkantoor gesluit 10 Desember – 7 Januarie

Neem asb kennis dat die kerkkantoor sluit op Woensdag, 10 Desember.  Hierdie is die laaste afkondigings tot 18 Januarie.

Vir roudienste en krisisse is dr Henk Gous (083 267 0108) nog beskikbaar.  Baie dankie, dr Henk!

‘n Geseënde Christusfees word u en u hartsmense toegebid!