Huisbesoek

Huisbesoek

Di Danie en Trunette sien daarna uit om al die lidmate van die

gemeente te ontmoet en besoek.  Kontak asb die kerkkantoor

(017-6347518) of per e-pos (kantoor@secundaoos.co.za)

om ‘n afspraak te maak.  Vir die nie-werkendes / afgetredenes

kan oggende werk;  vir die werkendes of dié met gesinne is

laatmiddag of aande perfek.