Skoolklereprojek / Back to school

Skoolklereprojek / Back to school

Ons vra asb vir bruikbare, tweedehandse, skoon skoolklere (grys langbroeke; langmou, wit skoolhemde, swart skoolskoene) vir kinders van graad 4 tot 7.

Alternatiewelik kan ‘n skoolkind geborg word teen R250 per kind – dit kan inbetaal word by die kerkkantoor.  Skoolklere sal uitgedeel word op 18 Maart in Emba.

Hierdie is elke jaar ‘n baie spesiale projek!