Vrydag, 3 April 2026 – Goeie Vrydag
08:30 Gesamentlike Goeie Vrydagdiens & Nagmaal
Tema: “Alles is vervul; geen vyand meer nie”
Teks: Josua 21:43-45; Mattheus 26:26-28; 27:50-51
U kan die diens ook aanlyn volg via
https://www.youtube.com/@goedehoopgemeentesecunda
