Senior Lidmate Funksie – 6 November 2026

Vir Secunda-Oos lidmate van 65jaar en ouer (u jonger eggenote kan saam met u die funksie bywoon)

Kom haal gerus solank u Kaatjie by die Kerkkantoor

Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ons jaarlikse

Senior Lidmaatfunksie:

Datum:  6 November 2026

Tyd:     10:00 – 13:00

Plek:    Rots

Kleredrag:  Gemaklik

RSVP:  30 Oktober 2026

Kerkkantoor: 017 634-7518 / epos:  kantoor@secundaoos.co.za

Foto’s word vanaf 9:00 by die Rots geneem.