Gebedsbediening

GEBEDSLYS

Ons dra die volgende lidmate op in gebed:

Hannes Smit                          Lettie Smit

Elsa Brooks                             Joey Vorster

Johan Jonker                          Louis Boshoff

Emmie van der Merwe         Paul & Gwen Joubert

Hettie Steenkamp                 Kotie Snyman se kleindogter, Shinique

(dubbele longoorplanting)

Ria van der Merwe                Frans Viljoen

Ronel Reinecke                      Rochelle Viljoen (orrelis) se man

Ons innige meegevoel met Buks en Kotie Snyman met die afsterwe van Buks se ma.

Ons bid vir ‘n gesonde swangerskap vir ds Trunette.

Oorloggeteisterde lande