Babatee & Doekebraai

Babatee & Doekebraai 8 Augustus 2026

Baie dankie vir elkeen se bydrae, hulp, teenwoordigheid, harde werk en omgee wat hierdie dag spesiaal gemaak het vir ds Danie & ds Trunette!

Ons het meer as 200 fotos van die dag, indien jy graag van die fotos wil hê, kom kyk na watter foto’s en ons stuur aan per epos.