· Ons het JOU hulp / diens nodig:
Diens van Barmhartigheid benodig mense op Dinsdae om kospakkies vir minderbevoorregte gesinne te pak in die kerksaal (‘n rooster sal opgestel word; dus sal jy nie elke Dinsdag aan diens wees nie) – ons benodig ook helpers vir die Dinsdae deur Desember. Kontak asb vir Melanie by die kerkkantoor.
Diens van Barmhartigheid vra asb plastiese inkopiesakke vir die kospakkies wat hulle weekliks maak.
DvB vra asb ook die hulp van mense wat op Maandae van November, Desember ’26 – brood moet by Spar opgelaai en kerk toe gebring word en mieliemeel moet by Tutela afgelaai word.
