Kerkkamp

Kerkkamp

Gemeentekamp te DeVoetpadkloof:  14-16 Oktober 2022 Ons is al baie opgewonde oor die gemeentekamp wat plaasvind net nadat die 4de kwartaal begin het.  Het u al plek bespreek?  Kom maak ‘n draai by die kerkkantoor, bespreek u plek en begin solank afbetaal.  Na Maandag,...
Kermis

Kermis

27 April 2022 Baie dankie vir elkeen se harde werk, bydraes en bywoning van die heerlike kermis.  Dit was ‘n fantastiese dag. Die optredes van oom Karoolus & Lente en Oosterland se orkes het die dag spesiaal gemaak.