Senior Lidmate Funksie – 6 November 2026

Senior lidmaatfunksie:  Senior lidmate wat die funksie bygewoon het, kan hulle foto’s by die kerkkantoor kom haal.  Baie dankie aan ons fotograaf en sy oulike assistent vir die pragtige foto’s!

was ‘n heerlike oggend, met tafels wat teen mekaar gekompeteer het met Noot vir Noot en Belle Canto koor wat opgetree het.  ‘n Heerlike middagete is bedien.

Die Noot vir Noot wenspan:

Nog foto’s van die lekker kuier: