GEMEENTE DAGBOEK

Oos-dagboek

 

19 Oktober          18:30 Gesamentlike GR & BR

20 Oktober          10:00 Kospakkies word gepak vir behoeftiges

Laat weet asb as jy daarmee kan help.  Kontak Melanie by die kerkkantoor.

10:00 Davieshof-erediens

10:30 GriefShare in die Jeuglokaal (Esmé 0836922859)

18:00 DivorceCare in die Jeuglokaal (Magda 0825527261)

21 Oktober          10:00 Dra Mekaar

22 Oktober          10:00 Bybelgesprek

23-25 Oktober     Gemeentekamp by De Voetpadkloof

25-28 Oktober     Hoëveld Sinodesitting

1 November        09:00 Oorbruggingsgesprek (van laerskool na hoërskool) vir al ons graad 7’s.

11:30 Jeugafsluiting

4 November        Verkiesingsdag – Kerkkantoor gesluit

6 November        Senior lidmaatfunksie

8 November        Belydenisaflegging

 

Ds Trunette sal met kraamverlof wees tot 28 November.