Omgeegroepe

Bybelstudie / selgroepe

Kom geniet vriendskap en kry Bybelwysheid deur in te skakel

by een van die volgende groepe (skakel gerus die leier) vir die

jaar.

  • 18:30 – Marius Neethling 0823716584
  • 10:00 – Nerena Fick 0827298286
  • 18:30 – Hannes & Susan Gertzen 0768501627
  • 14:00 – Esmé Visser 0836922859
  • 18:30 Jong volwassenes – Danie de Jongh 0761020662
  • Indien jy ook ‘n groep het waar iemand nog kan inskakel, laat weet asb die kerkkantoor.
  • Daar is ‘n behoefte vir ‘n groep vir ouers met tieners. Laat weet asb die kerkkantoor of leraars as jy ook belangstel.