Huisbesoek
Di Danie en Trunette sien daarna uit om al die lidmate van die
gemeente te ontmoet en besoek. Kontak asb die kerkkantoor
(017-6347518) of per e-pos (kantoor@secundaoos.co.za)
om ‘n afspraak te maak. Vir die nie-werkendes / afgetredenes
kan oggende werk; vir die werkendes of dié met gesinne is
laatmiddag of aande perfek.
