Jong ouers Sondag 21September 10:00

Wat werk goed vir dissipline? Dalk ‘n paplepel?! Dis waaroor ons gesels by ons 2e Jong Ouers Kuiergroep So.31Aug 9:30 by Die Rots, NG Oos. Ons gaan weer mekaar help en saam wysheid by die Here soek. Ons eet brunch saam en kinders speel in sand en speelapparaat. Kom kuier gerus. Stuur enige vriende se selnr na 0832670108 om bygevoeg te word op hierdie groep.
Brunch: Beef lasagne, groen slaai, cocktail buns. Eie drinkgoed, daar sal moerkoffie wees. Bring asb eie eetgerei, dan hoef niemand op te was nie. R200/gesin betaalbaar Sondag