Kalenders 2026

Kalenders is beskikbaar in die kerkkantoor.  Lidmate MOET ASB eers na die vorm met hulle besonderhede kyk en enige opdaterings maak, voordat julle ‘n kalender neem.  (Sodat ons die lidmaatstelsel op datum kan hou.)