Kerssakprojek

Kerssakprojek 2024

Ons jaarlikse kerssakprojek het afgeskop!  Sakke sal beskikbaar wees na Sondag se diens.  Kom ons werk almal weer saam om hierdie ‘n groot sukses te maak en minderbevoorregtes te seën met noodsaaklike produkte sowel as lekkernye!  Sakke moet asb teen einde November terug wees by die kerkkantoor.  Navrae Lizette 082 859 1149.

Riglyn LYS VIR KERSSAKKE

  1. Rys
  2. Koekmeel
  3. Hoender- of biefblokkies
  4. Mieliemeel
  5. Pasta
  6. Suiker
  7. Koffie
  8. Tee / Rooibostee
  9. “Bully beef”
  10. Pilchards / tuna
  11. Toiletpapier
  12. Seep
  13. Tandepasta
  14. Cremora / melkpoeier
  15. Koekies
  16. Aanmaakkoeldrank
  17. Konfyt
  18. Stampmielies / Bone / Rooibone
  19. Jellie
  20. Grondboontjiebotter

Bederf-items

Mayonnaise / Tamatiesous / Blatjang

Beskuit

Lekkers

Ingemaakte vrugte