Bestellings vir LIG-tydskrif
Ons neem weer bestellings vir die glanstydskrif, “Lig” – jy kry 4 uitgawes per jaar. Dit beloop R300 vir die jaar. Laat weet asb die kerkkantoor voor of op 27 November of wil inteken vir die jaar.