Ons is baie opgewonde om vir hierdie Lydenstyd, wat Aswoensdag begin, “ń Persoonlike Pelgrimsreis” bekend te stel wat saam gestel is deur ds. Cobus Hamman van die NG Kerk Bainsvlei. Die boekies is beskikbaar by die kerkkantoor teen R100.
Ons wil graag die bestaande omgeegroepe uitdaag om hierdie boekie te gebruik – asook nuwe groep aanmoedig om vir hierdie 40dae ń omgeegroep te begin. As jy ń omgeegroep wil begin met ‘n paar vriende, maak asb kontak met Danie 0761020662

