Skoolklereprojek / Back to school
Ons vra asb vir bruikbare, tweedehandse, skoon skoolklere (grys langbroeke; langmou, wit skoolhemde, swart skoolskoene) vir kinders van graad 4 tot 7.
Alternatiewelik kan ‘n skoolkind geborg word teen R250 per kind – dit kan inbetaal word by die kerkkantoor. Skoolklere sal uitgedeel word op 18 Maart in Emba.
Hierdie is elke jaar ‘n baie spesiale projek!
