Uitreik na Barberton Bybelskool 16-19 Julie 2025

💟Vennote in gebed💟
Bid asb. vir…
✝️ń Veilige reis.
✝️Veiligheid + Gesondheid terwyl ons werk.
✝️Geestelike beskerming.✝️Gemeensaamheid + Liefde tussen almal.
✝️Dat ons meer gedoen sal kry as wat beplan is.
✝️Gesinslede wat agterbly.

Soli Deo Gloria

Die mans- en damesbadkamers het baie werk nodig! Ons gaan hard werk daar! Dit sal ook ‘n geestelike uitreik en ervaring wees – ook persoonlik beteken so ‘n uitreik vir elkeen regtig baie!