Wêreldbiddag vir Vroue
Op 6 Maart @ 10:00 vier ons weer Wêreldbiddag vir Vroue
hier by Secunda-Oos met die tema “Kom, Ek sal jou rus gee”
Hierdie jaar is ons spreker Janine van Niekerk, omroeper van
Radio Kansel! Die tema is gekies en geskryf deur die vroue
van Nigerië.
