Gasvryheid

Gasvryheidsbediening

Hierdie diensgroep het al in 2007 die rol van die tradisionele diakenbediening in ons gemeente vervang.

Dit behels dienswerk by eredienste en spesiale funksies van die gemeente & Sondae koffie drink na erediens.

Indien jy betrokke wil raak, kontak asseblief Marietjie Stuart 082 824 4229.