Kampe & Aktiwiteite

Die nuutste avonture

NG Kerk

kampe & aktiwiteite

Kermis

Pret en plesier vir die hele gesin.

Kermis 22 Mei 2026

Kermis 22 Mei Baie dankie vir elkeen se bydrae, bywoning en harde werk om ‘n heerlike KUIERkermis te hê!

kampe & aktiwiteite

Mediateek

By ons Mediateek gee ons gesonde Christelike DVD voorstelle vir die hele gesin.

Mediateek

By ons Mediateek gee ons gesonde Christelike DVD voorstelle vir die hele gesin.  Kostes slegs R10 per DVD vir 'n hele week!

kampe & aktiwiteite

Kerkkamp

Hier kamp ons!

Gemeentekamp 23-25 Oktober 2026

Ons gemeentekamp vind plaas tydens naweek van 23-25 Oktober.  Lidmate kan solank hulle plek kom bespreek by kerkkantoor en begin afbetaal. Ons moet teen 21 September onbespreekte plekke teruggee aan die oord.  Slegs 16 staanplekke, 6 tenthuise en 2 bergtente nog oop....