Preekreeks: Epifanie – Helder lig om die nasies te verlig!
19 Jan. Die heerlikheid van nuwe wyn. Teks: Johannes 2:1-12
26 Jan. ʼn Sending om jou pad te verlig. Teks: Lukas 4:14-21
2 Februarie – Verblind vir dorpskind. Teks: Lukas 4:21-30
9 Februarie – Geroep en gestuur. Teks: Lukas 5:1-11
16 Februarie – Volheid en leegheid. Teks: Lukas 6:17-26
23 Februarie – Eindelose liefde. Teks: Lukas 6:27-38
2 Maart – Luister na Hom (Verheerlikingsondag). Teks: Lukas 9:28-43a