Skoolklere vir House of Mercy

House of Mercy

  • Indien jy kan help met ‘n bydrae vir die aankoop van skoolklere vir 86 kinders, kontak asb vir Lizette 0828591149. Datum vir opname is 12 Februarie en uitdeeldatum is 3 Maart.