Ds Henk Gous is ons gemeente se brugleraar.
’n Brugpredikant is ’n spesiaal opgeleide predikant in die NG Kerk met die spesifieke opdrag om die gemeente in die oorgangstyd tussen twee predikantsposte te begelei. In die oorgangstydperk vervul hy alle predikantswerk.