Kersliedere-by-kerslig in die Rots: 16 November @ 18:30

Kersliedere-by-kerslig in die Rots:

17:30 Worsbraai (eie wors/vleis, eetgerei, drinkgoed;  bykosse word voorsien)

18:30 Samesang buite met kerslig (eie kerse)