Week van Gebed 18-25 Januarie 2026

Ons gaan hierdie jaar ons Week van Gebed op ‘n ander manier aanpak:  ons gaan op Sondag, 25 Jan briefies uitdeel, sodat elkeen vir 1 persoon verantwoordelik is om te bid vir die week.  Bring asb eerskomende Sondag ‘n pen of potlood saam kerk toe – ons gaan gebedsvlaggies maak waarop lidmate kan skryf.