Kerssakke
Sakke met kooplysies is weer beskikbaar by die kerkkantoor vir hierdie jaar se kerssakprojek. Sakke moet asb teen 30 November terug wees, sodat dit nog betyds uitgedeel kan word aan die minderbevoorregtes.