Jong ouers Die jong ouers het die afgelope Sondag ‘n heerlike kuier (en so ‘n bietjie gesonde kompetisie) gehad by die Padelbane!  Kom kuier volgende keer saam!  Stuur enige vriende se selfoonnr na Danie (0761020662) of Trunette (0785382531) om bygevoeg te word op...