NG Kerk Secunda Oos
  • Tuis
    • Eredienste
    • Gesinsoordenking & Selgroepgesprek
    • Belangrike Datums
    • Oor Ons Leraars
  • Afkondigings
    • Gemeente Nuus
    • Gemeenskap Nuus
  • Bedienings
    • Getuienis
    • Gesinsbediening
    • Gasvryheid
    • Sang en Erediens
    • Jeug
    • Barmhartigheid
    • Gebedsbediening
    • Jong Ouers
  • Kampe & Aktiwiteite
    • Kermis
    • Mediateek
    • Kerkkamp
  • Geskiedenis
  • Kontak Ons
  • Ek is nuut
Select Page
Week van Gebed 18-25 Januarie 2026

Week van Gebed 18-25 Januarie 2026

by kantoor@secundaoos.co.za | Jan 15, 2026 | Erediens, Gebedsbediening

Ons gaan hierdie jaar ons Week van Gebed op ‘n ander manier aanpak:  ons gaan op Sondag, 25 Jan briefies uitdeel, sodat elkeen vir 1 persoon verantwoordelik is om te bid vir die week.  Bring asb eerskomende Sondag ‘n pen of potlood saam kerk toe – ons gaan...
Kalenders 2026

Kalenders 2026

by kantoor@secundaoos.co.za | Nov 28, 2025 | Afkondigings: Gemeente

Kalenders is beskikbaar in die kerkkantoor.  Lidmate MOET ASB eers na die vorm met hulle besonderhede kyk en enige opdaterings maak, voordat julle ‘n kalender neem.  (Sodat ons die lidmaatstelsel op datum kan hou.)
Senior Lidmate funksie – 7 November 2025

Senior Lidmate funksie – 7 November 2025

by kantoor@secundaoos.co.za | Nov 26, 2025 | Barmhartigheid

Die Funksie was n heerlike saamkuier en “lag uit die maag uit “oggend waar die film “the god’s must be crazy II”  vertoon is met heerlike snoepgoed en middag ete.
Maak ‘n aantekening

Maak ‘n aantekening

by kantoor@secundaoos.co.za | Oct 30, 2025 | Afkondigings: Gemeente

Maak ‘n aantekening: Oggenddienste is nou weer 09:30
Belydenisaflegging 28 September 2025

Belydenisaflegging 28 September 2025

by kantoor@secundaoos.co.za | Oct 8, 2025 | Jeug

Baie welkom aan ons nuwe lidmate.  Mag die Here julle die genade gee om julle belydenis elke dag te kan uitleef.
« Older Entries

Nuutste Inligting

  • Week van Gebed 18-25 Januarie 2026
  • Kalenders 2026
  • Senior Lidmate funksie – 7 November 2025
  • Maak ‘n aantekening
  • Belydenisaflegging 28 September 2025
  • Facebook
  • X
  • Instagram
  • RSS

Designed by Elegant Themes | Powered by WordPress

We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.