by kantoor@secundaoos.co.za | Apr 17, 2025 | Erediens
Sondag, 1 Junie – Pinkster & ds Hannes Reinecke se afskeidsboodskap 08:00 Erediens – ds Marike Jacobs Teks: Gen. 2:2-3; Eks. 20:8-11; Deut. 5:15 Tema: “In pas deur ‘n Sabbatsritme” Deurkollekte: Davieshof Dienssentrum U kan die diens ook aanlyn volg via...
by kantoor@secundaoos.co.za | Apr 11, 2025 | Afkondigings: Gemeente, Getuienis
Hierdie jaar is die fokus op wintersbaadjies vir kinders: Kontantbydraes is ook welkom! Baadjies moet asb skoon tweedehands of nuut heel warm wees! Navrae by Lizette Neethling
by kantoor@secundaoos.co.za | Mar 14, 2025 | Afkondigings: Gemeente
Sake vanaf Bedieningsraad: As jy jou gewig wil ingooi by ons gemeente-aktiwiteite, hierdie bedieninge het JOU hulp nodig: Diens van Barmhartigheid benodig mense op Dinsdae om kospakkies vir minderbevoorregte gesinne te pak by die kerksaal (daar is ‘n rooster; dus is...
by kantoor@secundaoos.co.za | Feb 29, 2024 | Afkondigings: Gemeenskap, Gesinsbediening
** GriefShare …’n Ondersteuningsgroep vir u reis van rousmart na vreugde aangebied deur Esmé Visser (0836922859) – Eers weer September ** DivorceCare…’n Ondersteuningsgroep vir dié wat herstel van die pyn van egskeiding aangebied deur Magda van Lienden...
by kantoor@secundaoos.co.za | Jun 29, 2023 | Afkondigings: Gemeenskap
2020-Bybels Om die Bybelgenootskap se 90ste bestaansjaar te vier die volgende spesiale aanbiedinge. Kom koop by kerkkantoor – beskikbaar terwyl voorraad hou. * 2020-vertaling Bybels, die hoofletteruitgawe, beskikbaar teen R80 (gewone prys is R200). * Leeromslag met...