by kantoor@secundaoos.co.za | Jan 29, 2026 | Erediens
Wêreldbiddag vir Vroue Op 6 Maart @ 10:00 vier ons weer Wêreldbiddag vir Vroue hier by Secunda-Oos met die tema “Kom, Ek sal jou rus gee” Hierdie jaar is ons spreker Bertha le Roux-Wahl, omroeper van Radio Kansel en vroeër Emma van 7de Laan! Die tema is gekies deur...
by kantoor@secundaoos.co.za | Jan 22, 2026 | Erediens
17:30 Die Bybel Prakties in die Rots – Ds Danie de Jongh
by kantoor@secundaoos.co.za | Nov 26, 2025 | Barmhartigheid
Die Funksie was n heerlike saamkuier en “lag uit die maag uit “oggend waar die film “the god’s must be crazy II” vertoon is met heerlike snoepgoed en middag ete.
by kantoor@secundaoos.co.za | Oct 8, 2025 | Jeug
Baie welkom aan ons nuwe lidmate. Mag die Here julle die genade gee om julle belydenis elke dag te kan uitleef.
by kantoor@secundaoos.co.za | Oct 2, 2025 | Leraars
Ontmoet Danie en Trunette Dit was nog altyd ons hart se droom om sáám in een gemeente en gemeenskap te mag dien. Danie het grootgeword in Viljoenskroon en Trunette in Bethlehem – twee verskillende dorpe, maar een roeping wat ons paaie bymekaar uitgebring het. Ons het...