Huisbesoek

Huisbesoek

Huisbesoek Di Danie en Trunette sien daarna uit om al die lidmate van die gemeente te ontmoet en besoek.  Kontak asb die kerkkantoor (017-6347518) of per e-pos (kantoor@secundaoos.co.za) om ‘n afspraak te maak.  Vir die nie-werkendes / afgetredenes kan oggende werk; ...
Ds Danie & ds Trunette de Jongh

Ds Danie & ds Trunette de Jongh

Ontmoet Danie en Trunette Dit was nog altyd ons hart se droom om sáám in een gemeente en gemeenskap te mag dien. Danie het grootgeword in Viljoenskroon en Trunette in Bethlehem – twee verskillende dorpe, maar een roeping wat ons paaie bymekaar uitgebring het. Ons het...
OOS – SAKE

OOS – SAKE

Sondag, 22 November 2026 09:30        Erediens Teks:         Johannes 15:1-8                    Kolossense 2:6,7 Tema:       In My Deurkollekte: Bybelverspreiding 17:30        Kerssangdiens Kom loof die Christuskind saam met ons! Koffie en kuier na die diens    ...
Jong ouers

Jong ouers

Jong ouers Kom kuier volgende keer saam!  Stuur enige vriende se selfoonnr na Danie (0761020662) of Trunette (0785382531) om bygevoeg te word op hierdie groep.