Ons doen graag aan ander wat ons sou wou gehad het ander aan ons moet doen wanneer ons in dieselfde situasie is.
- Ons help gesinne en individue in ons gemeente wat dit nodig het met n maandelikse kospakkie. Indien u bewus is van enigiemand in ons gemeente wat hulp nodig het, kan u die kerkkantoor kontak.
- Ons help mense weekliks met brood en groente
- Ons help Tutela met mieliemeel vir hulle kleuterskole
- Ons doen besoeke aan bejaardes
- Ons help met tee & broodjies na begrafnisse / troosdienste
Jaarlikse Funksie vir lidmate 65jr+
Senior Lidmaat funksie 7 November 2025 Tema: Ag please daddy will you take me…..

