by info@tsd.co.za | Mar 29, 2022 | Afkondigings: Gemeente, Kermis
Kermis 22 Mei Ons eerste kermisvergadering het so goed afgeloop! Ons is opgewonde oor baie nuwe idees en nuwe helpers! Ons vra asb nog die hulp van lidmate om tafels / stalletjies te koördineer. Kontak asb vir Trunette 0785382531. Ons kort onder andere hulp by:...
by info@tsd.co.za | Feb 8, 2022 | Afkondigings: Gemeente
Daar heers baie onsekerheid onder NGK lidmate oor gebeure in die kerk, hiermee wil ons graag lidmate van Secunda-Oos gerusstel. Sommiges buite die NGK, en selfs in die NGK, beskuldig die kerk van dwaling, wat ʼn ernstige saak is. In die geskiedenis is dwaalleer...