by info@tsd.co.za | Mar 29, 2022 | Barmhartigheid, Bedienings
Ons doen graag aan ander wat ons sou wou gehad het ander aan ons moet doen wanneer ons in dieselfde situasie is. Ons help gesinne en individue in ons gemeente wat dit nodig het met n maandelikse kospakkie. Indien u bewus is van enigiemand in ons gemeente wat hulp...
by info@tsd.co.za | Mar 29, 2022 | Bedienings, Sang en Erediens
Sangbegeleidingsgroep Ons gemeente doen baie moeite met ons lof en aanbidding vir die Here as die aanvang van ons erediens. Daarom groet die leraar eers en daarna word ons begelei deur hierdie groepe in lof en aanbidding. As jy voel dat jy wil betrokke raak deur sang...
by info@tsd.co.za | Mar 29, 2022 | Bedienings, Gasvryheid
Gasvryheidsbediening Hierdie diensgroep het al in 2007 die rol van die tradisionele diakenbediening in ons gemeente vervang. Dit behels dienswerk by eredienste en spesiale funksies van die gemeente. Indien jy betrokke wil raak, kontak asseblief Ds. Hannes of Marietjie...
by info@tsd.co.za | Mar 29, 2022 | Bedienings, Gesinsbediening
Gesinsbediening: ‘n Gesin is waar lewe begin en liefde nooit eindig nie. (Vrouebediening / Mannebediening / Omgeegroepe) Gesinsbediening: ‘n Gesin is waar lewe begin en liefde nooit eindig nie. (Vrouebediening / Mannebediening / Omgeegroepe)
by info@tsd.co.za | Mar 29, 2022 | Bedienings, Getuienis
Die hart van die Evangelie van Jesus Christus is om ander te vertel van die bloed van Jesus wat sonde vergewe. Hier in ons gemeente gaan ons uit om ander hiervan te vertel. Ons dank aan Vader vir ‘n geseënde uitreik na Back to the Bible in Baberton. HOUSE of...