Barmhartigheid

Barmhartigheid

Ons doen graag aan ander wat ons sou wou gehad het ander aan ons moet doen wanneer ons in dieselfde situasie is. DIENS VAN BARMHARTIGHEID Liewe gemeentelid, Elize Schoonwinkel staan aan die stuur van hierdie bediening. Ons sê DANKIE: · Vir hierdie span dames wat ons...
Jeug

Jeug

Hoërskoolkamp vir graad 8 – 10 op 19-21 Augustus te Kwasinungu, Volksrust. Koste is R300 per leerling. Indien u ‘n tiener kan borg om hierdie kamp by te woon, kontak asb die kerkkantoor of vir ds Frederik by 0729809355. Jeugkerk Jeugdienste om 10:00 in verskillende...
Gasvryheid

Gasvryheid

Om gasvry te wees en so ander te help is een van Jesus se opdragte. Ons is gasvry teenoor ander en daarom het ons hierdie kommissie. Ons groet elke lidmaat by die deure op Sondae oggende.  Ons bedien ook tee na spesiale geleenthede. 
Gesinsbediening

Gesinsbediening

Gesinsbediening: ‘n Gesin is waar lewe begin en liefde nooit eindig nie. (Vrouebediening / Mannebediening / Omgeegroepe) Gesinsbediening: ‘n Gesin is waar lewe begin en liefde nooit eindig nie. (Vrouebediening / Mannebediening / Omgeegroepe)
Getuienis

Getuienis

Die hart van die Evangelie van Jesus Christus is om ander te vertel van die bloed van Jesus wat sonde vergewe.  Hier in ons gemeente gaan ons uit om ander hiervan te vertel. Swaziland-uitreik 3-7 Oktober 2022 Hierdie uitreik word befonds deur die gemeente se...