Gasvryheid

Om gasvry te wees en so ander te help is een van Jesus se opdragte. Ons is gasvry teenoor ander en daarom het ons hierdie kommissie.

Ons groet elke lidmaat by die deure op Sondae oggende.  Ons bedien ook tee na spesiale geleenthede.