GEMEENTE DAGBOEK

Oos-dagboek

15 Junie              Skolevakansiedag, kerkkantoor gesluit

16 Junie              Jeugdag

18 Junie              10:00 Naaldwerkklas by Rondekerk (HOM)

Enige hulp sal waardeer word!

10:00 Bybelgesprek

19 Junie              16:00 Kinderkrans

18:00 JAV

22 Junie              18:30 Gemeenteraadsvergadering

26 Junie              Skole sluit

28 Junie              Gesamentlike dienste 08:30 en 17:30