Senior lidmaat Funksie 7 November 2025

Senior lidmate (65 jaar en ouer)

Ons jaarlikse senior lidmaatfunksie is op 7 November in die Rots.   Uitnodigingskaartjies sal beskikbaar wees by die kerkkantoor vanaf Sondag, 21 September.