Staptogte

Mafadi-stap

26 – 30 September

Hoogste piek in Suid-Afrika

Drakensberge

(Stapsfiksheid word aanbeveel!)

Kontak ds Hannes as u belangstel by 0825785155.

Gemeentestap te Kingdom Trails was 29 April tot 2 Mei 2022

Ons het oorgeslaap by ‘n basiskamp en elke dag ‘n kort roete gestap.