09:15 Junior kategese
09:30 Erediens – Ds Trunette de Jongh
Teks: Lukas 10:1-12
Lukas 24:13-35
Tema: Paasnaweek is verby, wat nou?
Deurkollekte: Trans-Oranje Instituut vir Spesiale Onderwys
10:30 Senior kategese
11:30 Jong ouers
U kan die diens ook aanlyn volg via https://www.youtube.com/@ngksecundaoosregstreeksliv5756
17:30 Die Bybel Prakties – Ds Danie de Jongh
