Kermis 23 Mei 2025

Kermis 23 Mei 2025 @ 13:00 tot 17:00

TEMA: KOSMOS – Tafelkoördineerders:

Tafel Koördineerder Kontaknommer
Pannekoek Brian le Roux

Johan Watkins

083 651 6340

076 413 0332

Worsrolle Ronel Reinecke

Lilly du Toit

083 650 3196 072 215 6070
Poeding Ilsa van Niekerk 071 470 4098
Wit Olifante Susan Gertzen

Frans Theunissen

076 850 1627

079 692 6680

Pizza Johan Steyn

Mirna Steyn

082 371 0179 083 650 5928
Gebak (koek, tert, kleinkoekies, beskuit) Esmé Visser 083 692 2859
Jorsies Marius Neethling

Lizette Neethling

082 371 6584 082 859 1149
Potjiekos Ettiene van der Westhuizen

Schalk van Eeden

072 824 9576

084 556 7292

Teetuin Jeug
Kettieskiet Andries Lategan 084 516 9997
Kerrie-en-rys André le Grange

Leandri le Grange

082 667 6252

072 223 1275

Vleis Hannes Reinecke 082 578 5155
Musiek Hannes Gertzen 083 453 2124
Perde René Lategan 084 503 6320
Lekkergoed Joey Eiselen

Carolyn van der Westhuizen

082 9566 099

082 415 6599

Plaasstal Riaan Prinsloo

Nadia Prinsloo

082 306 8053

076 477 4910

As jy besluit het waar jy graag betrokke wil wees / wil help / wil skenk, kontak asb die betrokke tafelkoördineerder.

 

 

  • Koekiebakkers is fluks aan die gang. Lidmate kan asb steeds koekmeel, suiker, margarien vir bakdoeleindes, eiers, versiersuiker, klapper, vlapoeier, maizena, baksjokolade, stroop, hawermout, kondensmelk, cornflakes, ens. kerkkantoor toe bring – Baie dankie vir al die bestanddele wat ons reeds ontvang het!
  • Vir ander tafels: koekmeel, kookolie, bakpoeier, suiker, kaneel, eiers, bevrore groente, rys.
  • Kontantbydraes is welkom
  • “Wit olifante” kan solank kerk toe gebring word!
  • Beeste, skape, hoender, vark…
  • Ander stalletjies/uitstallers is welkom teen R300 per staanplek – kontak ds. Hannes vir bespreking.
  • Op 23 Mei kan koeke, terte, groente, plante, beskuit, hand- en naaldwerk, ander gebak, ingelegte produkte kerk toe gebring word.
  • Ons is opgewonde om weer Laerskool Secunda se trompoppies te verwelkom by ons kermis!