Oos-dagboek
19 Oktober 18:30 Gesamentlike GR & BR
20 Oktober 10:00 Kospakkies word gepak vir behoeftiges
Laat weet asb as jy daarmee kan help. Kontak Melanie by die kerkkantoor.
10:00 Davieshof-erediens
10:30 GriefShare in die Jeuglokaal (Esmé 0836922859)
18:00 DivorceCare in die Jeuglokaal (Magda 0825527261)
21 Oktober 10:00 Dra Mekaar
22 Oktober 10:00 Bybelgesprek
23-25 Oktober Gemeentekamp by De Voetpadkloof
25-28 Oktober Hoëveld Sinodesitting
1 November 09:00 Oorbruggingsgesprek (van laerskool na hoërskool) vir al ons graad 7’s.
11:30 Jeugafsluiting
4 November Verkiesingsdag – Kerkkantoor gesluit
6 November Senior lidmaatfunksie
8 November Belydenisaflegging
Ds Trunette sal met kraamverlof wees tot 28 November.
