by info@tsd.co.za | Mar 29, 2022 | Bedienings, Gesinsbediening
Gesinsbediening: ‘n Gesin is waar lewe begin en liefde nooit eindig nie. (Vrouebediening / Mannebediening / Omgeegroepe) Gesinsbediening: ‘n Gesin is waar lewe begin en liefde nooit eindig nie. (Vrouebediening / Mannebediening / Omgeegroepe)
by info@tsd.co.za | Mar 29, 2022 | Bedienings, Getuienis
Die hart van die Evangelie van Jesus Christus is om ander te vertel van die bloed van Jesus wat sonde vergewe. Hier in ons gemeente gaan ons uit om ander hiervan te vertel. Ons dank aan Vader vir ‘n geseënde uitreik na Back to the Bible in Baberton. HOUSE of...
by info@tsd.co.za | Mar 29, 2022 | Kalender
Sondag, 7 Desember 08:30 Gesamentlike diens 17:30 Gesamentlike aanddiens U kan die diens ook aanlyn volg via https://www.youtube.com/@goedehoopgemeentesecunda Neem asb kennis dat die kerkkantoor sluit op Woensdag, 10 Desember. Hierdie is d...
by info@tsd.co.za | Feb 8, 2022 | Afkondigings: Gemeente
Daar heers baie onsekerheid onder NGK lidmate oor gebeure in die kerk, hiermee wil ons graag lidmate van Secunda-Oos gerusstel. Sommiges buite die NGK, en selfs in die NGK, beskuldig die kerk van dwaling, wat ʼn ernstige saak is. In die geskiedenis is dwaalleer...