by kantoor@secundaoos.co.za | Apr 24, 2025 | Getuienis
💟Vennote in gebed💟 Bid asb. vir… ✝️ń Veilige reis. ✝️Veiligheid + Gesondheid terwyl ons werk. ✝️Geestelike beskerming.✝️Gemeensaamheid + Liefde tussen almal. ✝️Dat ons meer gedoen sal kry as wat beplan is. ✝️Gesinslede wat agterbly. Soli Deo Gloria Die mans- en...
by kantoor@secundaoos.co.za | Apr 17, 2025 | Erediens
Sondag, 1 Maart 2026 Tweede Sondag in Lydenstyd 09:15 Junior kategese 09:30 Erediens – Ds Trunette de Jongh Teks: Psalm 139:1-12, 23-24 Tema: “Introspeksie: Wie is hierdie persoon wat ek in die spieël sien?” Deurkollekte: Radio Kansel...
by kantoor@secundaoos.co.za | Feb 29, 2024 | Afkondigings: Gemeenskap, Gesinsbediening
** GriefShare …’n Ondersteuningsgroep vir u reis van rousmart na vreugde aangebied deur Esmé Visser (0836922859) – Eers weer September ** DivorceCare…’n Ondersteuningsgroep vir dié wat herstel van die pyn van egskeiding aangebied deur Magda van Lienden...
by kantoor@secundaoos.co.za | Jan 12, 2023 | Gesin
Selgroep- / Omgeegroepstukkie Nuwe Geloofsgewoonte Examen Lydenstyd is ʼn wonderlike geleentheid om ‘n nuwe geloofsgewoonte in te oefen. Moet glad nie druk voel om hierdie oefening dadelik reg te kry of om dadelik daarin gemaklik te voel nie, soos enige goeie ding...
by kantoor@secundaoos.co.za | May 18, 2022 | Gebedsbediening
GEBEDSLYS Ons dra die volgende lidmate op in gebed: Hannes Smit Elsa Brooks Willie & Han Meintjes Johan Jonker Emmie van der Merwe Paul Joubert Dirk...