Sake vanaf Gemeenteraad & Bedieningsraad

Sake vanaf Bedieningsraad:

  • Ons het JOU hulp / diens nodig:
  • Diens van Barmhartigheid benodig mense op Dinsdae om kospakkies vir minderbevoorregte gesinne te pak in die kerksaal (‘n rooster sal opgestel word; dus sal jy nie elke Dinsdag aan diens wees nie) Kontak asb vir Melanie by die kerkkantoor.
  • As daar iemand is wat graag wil bedien met blommerangskikkings in die kerk, kontak asb die kerkkantoor of vir Sophie Hugo 0837019709.