Ons dra die volgende lidmate op in gebed:
Elize Trollip Hannes Smit
Kirsten Erasmus Emmie van der Merwe
Div du Toit Willie & Han Meintjes
Elsa Brooks
Ons innige meegevoel met Jeanne Smith met die afsterwe van haar sussie. Ons dink ook in simpatie aan Joey Lamprecht met die afsterwe van haar broer.
· Ons dank dat God vir die brugpredikant, dr Henk Gous, wat HY vir ons gestuur het.
· Barberton Back to the Bible College – seën op ons voorbereiding vir ons uitreik en seën op die uitreik self
· FEBA-radio: Volharding en seën op hul werkers en uitsendings
· Dankie vir “Geopende Deure” se 70 jaar van seën. Bid vir ons broers en susters in vervolging, veral in Afrika.
· Dank aan Vader vir huurders in pastorie tot middel Desember!